Ambon

Ambon
Ambon


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Molukke
 Oppervlakte:  
 - Totaal 298.6 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 368 987
 - Bevolkingsdigtheid 1 200/vk km
 Tydsone UTC+7
 - Somertyd UTC+8
 Amptelike webwerf http://www.ambon.go.id/

Ambon is 'n stad in Indonesië op die Ambon-eiland, en die hoofstad van die Molukke-provinsie. Dit dien ook as 'n belangrike hawe, en het 'n lughawe (Pattimura Internasionale Lughawe) en twee universiteite.

Ambon het as stad 5 gebiede (kecamatan): Nusaniwe • Sirimau • Teluk Ambon Baguala • Teluk Ambon • Leitimur Selatan


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search